Om God te Ken

R120.00

By: Larsen, Carolyn

Categories: , ,

ISBN: 9781770008021

Out of stock

365 dagstukke wat laerskoolmeisies sal inspireer tot ’n inniger verhouding met die Here.

 

Carolyn Larsen het ’n hart vir jongmense, en ’n beson­dere vermoë om die waarhede van geloof aan kinders oor te dra.

     Met Om God te ken – 365 oordenkings vir dogters deel sy met laerskooldogters hoe om God en sy wil te leer ken. Die boekie se inhoud pas by dogters se belangstel­lings en ervaringswêreld. Elke dagstukkie word afgesluit met ’n voorstel aan die kind om haar wandel met die Here op praktiese maniere te gaan uitleef.

Author

Publisher

Format